Karoonag

Coenie de Villiers se skepping, Karoonag, het op sy eerste langspeler, Skoppensboer, in 1983 verskyn. Karoonag het die top 10 gehaal in die tydlose treffer-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae