Katinka Heyns

Volle naam: Katinka Heyns

Beroep/Veld: Aktrise, rolprentvervaardiger en regisseur

Plek van Geboorte: Balfour, Transvaal

Aantal jare ervaring: 40

Prestasies: Internasionale Crystal-toekenning  vir vroue in rolprente; Rapport City Press Vrou van die jaar-toekenning; Safta-prys vir lewenslange bydrae; Eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria

Google Hits: 18 000

Biografie:
Heyns het in 1969 vir die eerste keer naam gemaak in die rolprent Katrina waarna sy ook in verskeie televisiereekse opgetree het. Sy en haar man, die bekroonde skrywer Chris Barnard, het ‘n ruk daarna Sonneblom Films gestig. Heyns is bekend vir haar rolprente Fiela se Kind en Paljas.

Skakels:

  • Wikipedia
  • Facebook

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

C Kukkuk ·

Haar bydrae as nie net aktrise nie, maar ook as filmmaker is groot tot Afrikaanse kultuur.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.