Kinders van die wind

Kinders van die wind was die kenwysie van die Afrikaanse TV-dramareeks “Phoenix en Kie” wat in 1979 uitgesaai is. Koos du Plessis het dit reeds jare tevore gekomponeer, maar dit was dadelik ‘n treffer toe Laurika Rauch se opname in hierdie gewilde drama gebruik is. Kinders van die wind het die top 5 gehaal in die tydlose treffer-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaner van Alle Tye.

Klik hier om dié liedjie te ondersteun.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.