Klein Tambotieboom

Die Heuwels Fantasties

Klein Tambotieboom verskyn op Die Heuwels Fantasties se eerste album.  Een van die lede van Fokofpolisiekar, Hunter Kennedy, is ook lid van Die Heuwels Fantasties. Klein Tambotieboom het die top 10 gehaal in die raserige kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

WAARSKUWING: Hierdie video kan kras lirieke en foto’s of beeldmateriaal bevat wat nie vir sensitiewe kykers of kinders bedoel is nie. Maroela Media aanvaar nie verantwoordelikheid vir die inhoud van die video nie en onderskryf ook nie noodwendig die siening van die kunstenaar of lirieke van die betrokke lied nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.