Liewe Heksie

Liewe Heksie se stories, geskryf en voorgelees deur Verna Vels, het in 1961 die lig gesien op die radio. Die radiostories is gevolg deur boekies en langspeelplate. Teen die tyd wat Liewe Heksie op die televisie verskyn het, was sy reeds alom bekend en deel van elke Afrikaanse huishouding. Liewe Heksie het die top 10 gehaal in die kinderliedjie-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.