Lisa se klavier

Laurika Rauch

Hierdie liedjie van Koos Kombuis is later ook deur Laurika Rauch opgeneem. Die liedjie handel oor die pianis Lisa Joubert, wie se klavierspel Koos baie geniet het. Lisa se klavier het die top 10 gehaal in die populêre kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

Klik hier om vir dié lied te stem.

http://www.youtube.com/watch?v=K5lhtF1F_Ak

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.