Volle naam: Maria Elizabeth Rothmann
Beroep/Veld: Afrikaanse skrywer en medestigter van die Voortrekkerbeweging. Haar bydrae tot Afrikaanse Literatuur was gegrond op etiese didaktiese en kultuurhistoriese oorsig van die ou Afrikaner-gemeenskap.
Plek van Geboorte: Swellendam, Kaap
Aantal jare ervaring: 57
Prestasies: Stigter van die Voortrekker-jeugvleuel; Hertzogprys vir Prosa in 1953 en Scheepersprys vir jeugliteratuur in 1961; Twee eredoktersgrade; Een van die eerste Suid-Afrikaanse vroue om ʼn universiteit by te woon
Google Hits: 130 000
Biografie:
Sy het in1918 as joernalis begin werk. Sy was die eerste vroueredakteur van Die Burger. Sy het regoor die land getrek om die armblankevraagstuk te ondersoek. Sy is kort na haar honderdste verjaarsdag in 1975 oorlede.
Skakels:
- Wikipedia