MT Steyn

Volle naam: Marthinus Theunis Steyn

Beroep/Veld: Politikus

Plek van Geboorte: Winburg, Oranje-Vrystaat

Aantal jare ervaring: 21 (1895 tot 1916)

Google Hits: 15 200

Biografie:
Regsgeleerde, in 1896 as staatspresident van Oranje Vrystaat ingesweer. Leier van Vrystaat tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Teen oorgawe gekant en onderteken eers in 1904 die Eed van Getrouheid. Stigterslid van die Nasionale Party. Tydens die Rebellie het hy gepoog om bloedvergieting te voorkom. Dra saam met JBM Hertzog by tot Nederlands se status as amptelike taal van Unie van Suid-Afrika.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.