Nataniël

Volle naam: Nataniël le Roux

Beroep/Veld: Skrywer, sanger en liedjieskrywer

Plek van Geboorte: Grahamstad, Oos-Kaap

Aantal jare ervaring: 25

Prestasies: Naledi-toekening; Kanna-toekenning

Google Hits: 169 000

Biografie:
Nataniël het sy loopbaan in 1987 begin met die bekendstelling van sy eerste enkelsnit Maybe Time. Sedertien het hy 15 albums vrygestel en 14 boeke gepubliseer. Hy het ook reeds meer as 60 oorspronklike teaterproduksies aangebied. Kaartjies vir sy vertonings is dikwels binne die eerste paar dae uitverkoop.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Henning Viljoen ·

Nataniel is en ek hoop sal nog vir lank ‘n voorbeeld wees van styl, ordentlikhed, omgee vir mense, sensitiwiteit en goeie aanvoeling vir die lewe (emosionele en intellektuele volwasswenheid)

Anneke ·

Ek is MAL oor Nataniel. Sy etiket program op RSG is wat vandag baie nodig is in ons land wat so besig is om ter verval!

Venette ·

Jy is ongelooflik! . Combat – die beste ooit! Dankie vir jou mooi,skoon, lekker lag stories.
Jou songs… daars nie woorde! Puik,puik!!
Thanks!!

Riaan en Henning , julle is verseker ongelukkig gebore met GEEN kultuur of kuns . Wat het jul op hierdie ” web page” kom soek. Was en is seker baie aleen en eensaam. Ons wereld het verander hoor….word wakker. Hoop jul het geen kinders, teleurstellings sal verseker te groot wees vir julle. Wake up!

Venette ·

Skies Henning !!! Ek was so ongelukkig oor Riaan se storie en het joune nie mooi gelees. Jammer
Jys reg, Thanks

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.