Nominasiefase

Fase 1, Nominasiefase: 27 Julie tot 10 Augustus

Kom nomineer jou gunsteling Afrikaanse liedjies op een van twee maniere:

  • Stuur ‘n SMS met die woord “Virseker” en die titel van jou gunsteling liedjie na 48052; of
  • Besoek www.grootsteliedjie.co.za en volg die stappe om jou gunsteling liedjies te nomineer.

Jy kan soveel liedjies nomineer soos jy wil. Watter liedjies nomineer jy en hoekom?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

11 Kommentare

Arno Cilliers ·

Ek sien verskriklik uit na die Veldtog. Mag die beste lied wen.

amy ·

Ek het al ‘n paar keer gestem, want ek het nie net een gunsteling nie. Ek het ‘n hele paar.

robin ·

Dis baie mooi juke box is die beste julle maak ons suid afriksaners baie gelukkig dankie vi die wonderlike program

robin ·

Dankie juke box alles wat julle doen rock ek kies als wand alle suid afrikaanse musiek is die beste ons geniet dit dankie juke box

Helena Graham ·

Ag, nee man, ek wil ook op die Duke Box reis gaan!

gert ·

Ons ouer sangers is soos goeie rooiwyn ! Hulle liedjies is uniek ! Die nuwe outjies rym uit verband en net om te oorleef ! Glad nie verstaanbaar !
Musiek / Liedjie Groete Gert van Schalkwyk xx
Ek is mal oor die ou toppies en tannies ! Met hulle goue stemme !

CHRISTA ·

Shoe dit is nie maklik nie daar is so baie waarvan ek hou … maar ek stem omdat ek die mooiste liedjies op een CD wil hê … en natuurlik omdat ek daardie bootreis so bitter graag wil wen!!!!!!!!!!!!!!! ek wil … en ek gaan op daai boot wees!!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.