Ontmoet Dingaan

Bekende Zoeloekoning, woonagtig te Umgungundlovu.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

Paul ·

Beste Maroela Media,

Ek is aangenaam verras deur die ontdekking van julle webwerf. Dankie vir die inisiatief en die moeite en tyd wat julle neem om dit aan ons te bring.

Egter, ek het ‘n kommentaar. Ek kom sopas voor ‘n toe deur te staan toe ek hierdie deel van die webwerf (Groot trek) wou ontdek. Ek het geen Facebook profiel nie en dus kan ek byvoorbeeld nie vir Dingaan ontmoet nie. Dit is erg spytig.

Is dit moontlik om ook ‘n versie van sy biografie hier op die webwerf self aan te bied. Ek besef dat meeste mense wel toegang het tot Facebook, maar sou jammer wees as die res van ons op hierdie wyse uitgesluit word.

Baie dankie by voorbaat.

Mooibly,
Paul

Michiel ·

Ek wil net graag beaam wat Paul in sy kommentaar gese het.Sommige van ons as ouer garde wil nie vir ons op Face book waag nie

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.