Ou Ryperd

Chris Blignaut het Ou Ryperd beskou as een van sy gunsteling komposisies. Hy het dit in die laat twintiger jare gesing en opgeneem. Dozi se opname het die liedjie laat herleef en dit weer ‘n gunsteling van baie mense gemaak. Ou Ryperd het die top 10 gehaal in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.