Oukraalliedjie

In die middel-sestigerjare herleef die liedjie en word oornag bekend gemaak deur Groep Twee. Die komponis is Adriaan J de Villiers. Oukraalliedjie het die top 10 gehaal in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.