Piet Retief

Volle naam: Pieter Mouritsz Retief

Beroep/Veld: Voortrekker leier; sakeman en geleerdste onder die Groot Trek-leiers

Plek van Geboorte: Wagenmakersvallei (nou Wellington), Kaapprovinsie

Prestasies: Bemiddelaar tussen die boeregemeenskap en die Britse regering in die Kaap-kolonie. Leier van die Voortrekker-gemeenskap en die migrasie van boere na die noorde van Suid-Afrika – die Groot Trek. Goewerneur van die Voortrekkers in Thaba Nchu in 1837.

Google Hits: 511 000

Biografie:
Na onsuksesvolle besigheidspogings in Stellenbosch het hy by kommando’s betrokke geraak. In hierdie tyd is Britse hervormings aangekondig waarna hy die Retief-handfes geskryf het met redes waarom die Boere wou trek. Op pad Natal toe, is daar met Dingaan vir grond onderhandel. Dingaan het hulle na sy kraal genooi waar die hele groep op 6 Februarie 1838 vermoor is.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jan Muller ·

Piet Retief was een van die grooste leiers van sy tyd en n gods man wat die trekkers van uitwising gered het met leiersskap.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.