Pryse en wenners

Jy kan lekker vet pryse wen in die Grootste Afrikaanse Liedjie-veldtog!

Hier is die wenners tot dusver:

  • Martie de Jonge: Geskenkpak
  • Marius Carstens:  ‘n Midweek-vakansie by ‘n ATKV-oord van jou keuse
  • Kobus Jacobs: iPod Nano
  • Amanda Breedt: iPod Nano
  • Danelle Stander: ‘n Geskenkpak
  • Martie van der Wal:  iPod Nano
  • Judi Kleynhans:  ‘n Midweek-vakansie by ‘n ATKV-oord van jou keuse
  • Jaco Potgieter: ‘n Geskenkpak
  • Charles Pelzer: iPod Nano
  • Hannes Breytenbach: Die FAK- sangbundel
  • Janet Robinson: iPod Nano
  • Hyla Ferreira: ‘n Geskenkpak
  • Lourens Wolfaardt: ‘n Bottel Kanonkop-wyn
  • Esmé snyman: Die FAK- sangbundel en ‘n bottel Kanonkop-wyn
  • Retha botes: ‘n Midweek-vakansie by ‘n ATKV-oord van jou keuse
  • Kobus de Lange: FAK- sangbundel en ‘n bottel Kanonkop-wyn

Die volgende pryse is op die spel:

Pryse vir deelnemers aan die veldtog wat nomineer en/of stem

  • Groot prys: Een gelukkige deelnemer wat tydens die veldtog ʼn liedjie/liedjies nomineer of stem, wen ʼn bootreis vir twee op die luukse MSC Opera na die Portugese Eilande ter waarde van R15 000. Die reis vind plaas van 7 tot 10 Februarie 2014 as deel van die kykNET Jukebox-bootreis, met verskeie Afrikaanse kunstenaars wat saam vaar.
  • iPods: In elke fase van die veldtog gee ons een iPod weg aan een persoon wat aan dié fase van die veldtog deelgeneem het.
  • CD’s en boeke en Afrikaanse produkte: Tydens elke fase van die veldtog gee ons ʼn geskenkpak met drie Afrikaanse CD’s, twee Afrikaanse boeke, ʼn bottel wyn met die komplimente van Kanonkop en Maroela-verrassings.

Pryse vir persone wat aan die Ken & Wen-speletjie deelneem

Korrekte inskrywings in die Ken & Wen-speletjie staan ‘n kans om een van die volgende pryse te wen:

  • FAK-sangbundels: Tydens elke fase van die veldtog gee die FAK een eksemplaar van die nuwe FAK-sangbundel weg.
  • ‘n Bottel wyn met die komplimente van Kanonkop.
  • ATKV-midweek: By die oord van jou keuse.

Pryse eksklusief vir Huisgenoot-lesers

  • Huisgenoot Skouspel-kaartjies: Tydens die eerste twee fases van die veldtog (nominasiefase asook eerste stemfase) gee Virseker twee kaartjies per fase weg na Huisgenoot Skouspel 2013 aan ‘n persoon wat deelgeneem het aan die SMS-kompetisie wat uitsluitlik in die Huisgenoot gepubliseer word.
  • Tydens die eerste twee fases van die veldtog (nominasiefase asook eerste stemfase) gee Virseker R2 500 kontant per fase weg aan ‘n Huisgenoot-leser wat deelgeneem het aan die kompetisie wat uitsluitlik in die Huisgenoot gepubliseer word.
  • Tydens die derde en vierde fase van die veldtog gee Virseker R4 000 kontant per fase weg aan ʼn Huisgenoot-leser wat deelneem aan die kompetisie wat uitsluitlik in die Huisgenoot gepubliseer word.

*Enige navrae oor pryse sal hanteer word deur Maroela Media.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

13 Kommentare

CHRISTA ·

Hierdie jaar die MY jaar om groot dinge te laat gebeur en die PRYS is een van hulle!!

Elsie ·

Is daar ‘n lys van al die liedjies wat nou al in gestuur is ?
Sal interessant wees om te sien

Marianne vom Rauensteioon ·

Waar moet ek verdomp stem?! Julle sê stem maar gee geen verdere inligting. Die burger se jy moet ja of nee langs elke liedjie skryf! Waar is lys van liedjies? Ek probeer noual ‘n uur!

Conrad ·

Ek wag nog steeds in GROOOOOT afwagting dat ek moet wen….

Jennifer Mynhardt ·

Dis more my B day – asebliefi gee my ‘n geskenki :)

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.