Sarie Marais

Johannes Petrus Toerien, ‘n verslaggewer van “Di Patriot” het die Amerikaanse liedjie Sweet Ellie Rhee in ongeveer 1890 vertaal in Afrikaans en dit opgedra aan sy noointjie, Sarie Maré. Maré het glo later weens ‘n drukfout Marais geword. Die lied het later oor die hele wêreld bekend geword en word tot vandag met Suid-Afrika geassosieer. In die 1930s is Sarie Marais verkeerdelik as die Suid-Afrikaanse volkslied gespeel tydens die Olimpiese Spele in Amerika. Sarie Marais het die top 10 gehaal in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

http://www.youtube.com/watch?v=o4oEzx06Rx0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.