Sproetjies

Gert van Tonder het die Afrikaanse woorde geskryf vir hierdie treffer van Sias Reinecke. Met die eerste uitreik van die opname het die vervaardigers nie verwag dat dit so gewild sou word nie. Sproetjies het die top 10 gehaal in die tydlose treffers-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

http://www.youtube.com/watch?v=K0n6uTCOa74

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

san ·

Al Groep 2 se liedjies was en is Lief-hê liedjies. SPROETJIES wat Gert van Tonder geskryf het was vir my en baie ander een van die mooiste Afrikaanse liedjies.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.