Staal Burger

Volle naam: Staal Burger

Beroep/Veld: Bobaas privaatspeuder

Plek van Geboorte: Op die trappe van die ou SAUK-gebou in Commissionerstraat in Johannesburg, 23 September 1961.

Aantal jare ervaring: 7

Prestasies: ʼn Geheime agent, ʼn ryk losbol, met sy oog vir mooi meisies, vinnige motors en akkurate vuiswerk.

Google Hits: 5 100

Biografie:
Die nimlike Staal Burger, ʼn karakter geskep deur die radio-legende Fanus Rautenbach, is ’n huishoudelike naam sedert hy as dié held in ’n radioreeks verskyn het. Dié baasspeuder laat filmsterre en kragreuse soos brandsiek maer keffiekatte lyk!

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.