Stuur groete aan Mannetjies Roux

Mannetjies Roux

Hierdie eietydse liedjie uit die pen van Christopher Torr oor die rugbyheld Mannetjies Roux is onder andere deur Laurika Rauch opgeneem. Stuur groete aan Mannetjies Roux het die top 10 gehaal in die populêre  kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.