Totius

Volle naam: Jakob Daniël du Toit

Beroep/Veld: Digter en Teoloog

Plek van Geboorte: Paarl, Kaapkolonie

Aantal jare ervaring: 42 (1911 – 1953)

Prestasies: Afrikaanse digter; Predikant; Verantwoordelik vir die vertaling van die grootste gedeeltes van die Bybel in Afrikaans.

Google Hits: 386 000

Biografie:
Digter en Teoloog. Totius maak die Anglo-Boereoorlog mee. Hy studeer daarna Teologie  by Daljosafat (Hugenote-Gedenkskool) te Burgersdorp en verwerf etlike jare daarna sy doktersgraad in Teologie aan die Vrye Universiteit van Amsterdam. Hy word en bly ʼn gesiene Afrikaanse digter. Hy vertaal die grootste gedeelte van die Bybel in Afrikaans. Onder die skuilnaam Totius het hy gedigte geskryf, meestal oor sy liefde van mens, natuur en die konflikterende ideologie van Britse imperialisme en Afrikaner nasionalisme.

Skakels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Jan Henning ·

Hou ook in gedagte hy het 9 doktergrade gehad. Verder het hy kort na dat hy sy dogter en seun aan tragiese gebeurlikhede verloor het Psalm 100 omdig. Hoe ongelooflike geloof om ‘n Juig Psalm te omdig na die tragiese dood van jou 2 kinders. Hierdie man verdien respek vir al sy wondelike bydraes tot ons volk se kultuur, geloof en taal!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.