Trein na Pretoria

Die Trein na Pretoria is sekerlik die bekendste treffer van Die Briels. Dis ‘n treurige verhaal van ‘n meisie wat vir haar sterwende ma in Pretoria wil gaan kuier, maar sy het nie geld om vir die treinkaartjie te betaal nie. Die kondukteur besluit om haar te help… Die Trein na Pretoria het die top 10 gehaal in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.