Trompie

Trompie is oorspronklik ‘n boekereeks van jeugverhale geskryf deur Topsy Smith. Die televisiereeks wat die eerste keer in 1980 uitgesaai is, se temalied is gesing deur Anton Goosen. Dit was elke seun se gunstelingprogram. Trompie het die top 10 gehaal in die kinderliedjie-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaner van Alle Tye.

http://www.youtube.com/watch?v=dH7hYBKqrYE

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.