Vannermerwe

Volle naam: Van der Merwe-grappe

Beroep/Veld: Humor

Plek van Geboorte: In die middel van ʼn goeie sin vir humor

Prestasies: Van der Merwe-grappe word al geslagte lank vertel en die herkoms is onbekend. Sy grappe word vandag nog (met ʼn moderne geur) oorvertel.

Google Hits: 19 200

Biografie:
Koos van der Merwe, Piet van der Merwe, Jan van der Merwe… Die grappe is legendaries en as jy dink jy het almal gehoor, vertel iemand ʼn nuwe een.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Beren Bauermeister ·

Van der Merwe behoort die toekenning gewis te deel met die Skot en die Engeslman! En hulle is defnitief in die kroeg om dit te vier!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.