Veels geluk liewe maatjie

Die liedjie wat elke Afrikaanse maatjie van kleins af sing en na uitsien, want dit word gewoonlik gevolg deur kersies uitblaas en geskenke oopmaak. Veels geluk liewe maatjie het die top 10 gehaal in die kinderliedjie-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

http://www.youtube.com/watch?v=BGWzdON_qlw

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.