Ver in die ou Kalahari

Volgens die Nuwe FAK-Sangbundel is dit ‘n tradisionele wysie met Afrikaanse woorde deur Danie Pretorius. Die melodie en woorde vorm ‘n pragtige eenheid wat  die Kalahari op unieke wyse besing. Ver in die ou Kalahari het die top 10 gehaal in die tydlose treffer-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

[soundcloud url=”http://api.soundcloud.com/tracks/106800863″ params=”” width=” 100%” height=”166″ iframe=”true” /]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.