Waterblommetjies

Waterblommetjies is van Anton Goosen se tydlose treffers, reeds in die laat sewentigs geskryf. Sy bydrae tot die Afrikaanse ligte musiekbedryf is reusagtig en talle van sy skeppings sal vir altyd deel van ons liedjie skatkis bly. Waterblommetjies het die top 10 in die Tydlose Treffers-kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye gehaal.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.