Zambezi

Nico Carstens het letterlik honderde komposisies die lig laat sien. Sy instrumentale treffer, Zambezi, is internasionaal bekend en is deur talle kunstenaars, o.a. Bert Kaempfert in 1965, opgeneem. Zambezi het die top 10 in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye gehaal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.