Opname: Drie vroue en ’n meisie

Maroela Media vra gemeenskapsradiostasies, wat die boekvoorlesing van Hans du Plessis se Drie vroue en ‘n meisie wil uitsaai, se insette te gee. Dis om te bepaal wat die verpakking van die voorlesing in terme tydsduur moet wees. Die opsies is ʼn 20-minuut of 15-minuut verpakking. Kies asseblief die tydgleuf wat jou stasie die beste sal pas.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.