Twee mense is in hegtenis geneem nadat ʼn pa en twee van sy kinders dood is en nog ʼn kind in die hospitaal opgeneem is nadat hulle bone geëet het.
Soekresultate vir: bethlehem
Secunda-man skiet vrou glo ná rusie dood
Hester O’Neill se geliefdes vermoed dat sy die aand van haar dood vir haar man gesê het dat sy die huwelik wil beëindig.
Stem en wen: Help kies Maroela se Herfsbruid
Help ons om Maroela se Herfsbruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Ereveldwagter sterf terwyl hy passie uitleef
Vanweë die ligging van die betrokke staproete het dit nooddienwerkers sowat drie uur geneem om tot by Gous te kom en hom na ʼn ambulans te neem.
Kyk: Tiere wat jare in treinwa oorleef, floreer in Vrystaat
Met genoegsame ruimte, al die vleis wat hulle begeer en gras onder hul pote, beleef die vier verwaarloosde tiere ʼn vryheid soos nog nooit vantevore nie.
Boer Tyson se Alri sê ‘ja’
“Ek is iemand wat van my eie spasie hou, maar ek het besef ek hou daarvan as Alri saam met my in my spasie is.”
Grootste ossewa-trektog in 34 jaar
Meer as 180 jaar na die Groot Trek het inwoners van die Vrystaat Saterdag weer 16 ossewaens op hul eie groot trek gesien.
Man gesoek oor kamma-beleggingskema
Die slagoffers het gesamentlik verliese van R15 miljoen gely.
Senekal-man ‘lieg’, sê staat
Die staatsaanklaer het tydens die ondervraging na Abraham Fourie as baie “argumenterend” verwys en gesê hy werk nie saam om die vrae korrek te beantwoord nie.
‘Ek wou dit nie gehad het nie,’ huil Senekal-man
“Ek het kunsmatige asemhaling (KPR) gedoen om haar wakker te kry. Ek het aan niks anders gedink as om haar wakker te kry nie.”
Senekal-man ontken aanrandings
“Sy was my regterhand en my lig. Ons was van plan om te trou, ek het selfs ʼn ring vir haar gekoop,” het Abraham Fourie Dinsdag getuig.
Voorwaardes vir toegang tot spoornetwerk ‘ekonomiese sabotasie’
Private operateurs sal aanvanklik sowat R600 miljoen moet belê, terwyl Transnet ʼn kontrak van net twee jaar aan hulle sal toeken.
Borgtog vir admin-klerk
Heleen Cornelia Kapp (49) het Dinsdag in die Fouriesburg-landdroshof verskyn op aanklag van bedrog, diefstal en geldwassery.
Pasgebore baba langs pad gevind
Die gemeenskapslid het die baba glo in ’n swart plastieksak gevind.
Dié student ken die krag van gebed
“Ek het voor my eerste operasie – toe hulle my linkernier verwyder het – ʼn visie van engele om my bed gehad. Ek het toe vrede gehad en my vrese in die Here se hande gelaat.”
André Pienaar tronk toe gestuur
André Pienaar is Donderdag in die streekhof in Bethlehem tot tronkstraf gevonnis in verband met die oproer by die Senekal-landdroshof in Oktober 2020.
Boek: ‘Rut en Boas – ʼn liefdesverhaal’
Barend Vos herskep dié Bybelse liefdesverhaal met eietydse dialoog en ʼn sensitiewe aanvoeling vir die menslike psige.
Staat sluit saak teen Senekal-man
Abraham Fourie sal na verwagting weer op 3 Mei in die hof verskyn wanneer die verdediging dan sy saak sal stel.
Buurvrou getuig oor Senekal-moord: ‘Sy was vreesbevange’
“Hy het haar kop in die warm water gedruk, haar kop daarna uitgetrek en gevra: ‘Het jy nou genoeg gebad?’ Hy sou dan daarna weer haar kop in die water druk.”
Senekal-moord: Vraagtekens oor KPR as oorsaak van borstrauma
Volgens die patoloog is die trauma aan wyle Maryna Venter se bors soortgelyk aan dié wat in ’n motorongeluk veroorsaak kan word of indien iemand met sy of haar volle gewig op jou bors trap of spring.