Die Noord-Ierse gholfspeler Rory McIIroy sal nie net sy oog op die rits spelers moet hou wat in sy spoor in die Skotse Ope trap nie, maar ook op die hewige donderstorms wat voorspel word.
Soekresultate vir: leon brits
Virgin reik na die sterre met kommersiële ruimtevlugte
Virgin Galactic het Donderdag amptelik met kommersiële ruimtevlugte begin.
Suid-Afrika en die Titanic
In sy skitterende boek, Down with the old canoe, skryf Steven Biel uitgebreid oor die eienaardige verskynsel dat die Titanic steeds so relevant is, selfs na meer as ʼn eeu.
SA se Pace voorloper ná eerste ronde van PGA vir vroue
Die 42-jarige Lee-Ann Pace het op die moeilike Baltusrol-baan die horlosie teruggedraai en danksy puik setwerk die voëltjies ingeryg.
McIlroy gaan steek kers op
Geen gholfspeler is ooit te oud om te leer of om kopskuiwe te maak nie, al was jy vantevore vir 100 weke eerste op die wêreldranglys en spog jy met vier Major-oorwinnings en 44 toernooi-oorwinnings in jou gholfsak.
Misbruik van terminologie vir politieke doeleindes
Dit is ʼn handige “misbruik” van terminologie om ʼn vyand te skep – die “wit” sakelui en die bevoorregte “wit” gemeenskap in die geheel.
‘Hie kommie Cheetahs’
Die Cheetahs het vandag ʼn slag in Pretoria geslaan om die Blou Bulle in ʼn belangrike Curriebeker-wedstryd te klop.
Die VOC, skeepvaart en skeurbuik
Seelui van die Vereenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) was reeds erg ondervoed en verswak, nog vóór hulle die moordende vaart na die Kaap en die Verre Ooste moes aandurf, onthul die befaamde historikus en skrywer dr. Dan Sleigh.
Hollywood: ‘Indiana Jones’ by ‘Cannes’-filmfees gegroet; nuwe romanse wink vir dié bekendes
In dié week se nuus uit Hollywood groet Harrison Ford ʼn geliefde karakter, bekendes onthul nuwe liefdes en ʼn Britse komediant maak babanuus bekend.
‘MasterChef Australia’-beoordelaar sterf skielik
Die Skot Jock Zonfrillo was ʼn bekroonde sjef en skrywer.
SA’ner wen kompetisie met treffende tarentaal-foto
’n Abstrakte foto van ’n tarentaal het aan ’n Suid-Afrikaanse fotograaf die gesogte hooftoekenning van Fotograaf van die Jaar tydens die jaarlikse Africa Photo Awards 2022 besorg.
Geskiedenis van idees: Romantiek en Materialisme
Materialistiese en utilitaristiese denkers soos Karl Marx en Jeremy Bentham probeer die wêreld verklaar met antwoorde op die vraag wat die mens fisies by iets baat.
Vergete feite en vervloë voetnote uit ons vergange verlede
Engeland was destyds die grootste imperiale mag op aarde – en die Boerenasie in die twee Republieke – die ZAR en die OVS – die kleinste. Die Boere-poging het die Britse Ryk tot in sy fondamente geskud. Maar dit was nie net die Boere se dapperheid wat die wêreld verstom het nie, maar veral ook hul volharding.
Eerste besoek aan SA vir Belgiese koninklikes
Dié besoek is volgens die Suid-Afrikaanse presidensie “’n demonstrasie van die sterk bilaterale betrekkinge wat tussen die twee lande bestaan”.
‘Groot belangstelling’ in Pofadder-veiling
Die eksekuteurs van die vermoorde Leon Brits se boedel het die afslaers genader om die veiling te behartig.
Onderwyseres in teater ná skietwond in gesig
“Die oog lyk baie sleg. Hulle het nie baie hoop nie, maar die dokters gaan hul bes doen.”
Barbara Veenemans vier 85 goue jare
En ja, Barbara Veenemans het hierdie huldeblyk deur en deur verdien, syself het immers baie diep spore in ons land se musiekgeskiedenis getrap.
Maroela Media se 10 gewildste debatskrywes, rubrieke en briewe vir 2022
Hierdie debatskrywes, rubrieke en briewe is in 2022 die meeste gelees op Maroela Media.
Top-40 Afrikaanse liedjies van 2022
ʼn Handvol nuwe kunstenaars het vanjaar die Afrikaanse mark met ʼn knal getref, soos ‘Die Kontrak 2’ se Dodo Nyoka, Prop, Barto, Eloff en die broersduo Droomsindroom.
Talle internasionale bekendes groet in 2022 vir laas
Die wêreld het in 2022 verskeie bekendes gegroet – van ʼn monarg tot verskeie sangers en akteurs en een van krieket se bestes.