“Hierdie saak dien as bewys dat kulturele gemeenskappe dít wat goed en mooi is in die verlede kan soek en dan daardie wysheid van ons voorouers kan gebruik om saam ’n toekoms te bou.”
Soekresultate vir: Ace Magashule
Magashule en kie se aansoeke misluk om klagte te laat vaar
Ace Magashule en van sy medebeskuldigdes in die multimiljoenrandse asbeskorrupsiesaak se aansoeke om die aanklagte teen hulle te laat vaar, het misluk.
Nuuskommentaar: ANC oorsaak van protesgeweld in Suid-Afrika
Die enkele kwessie wat die sterkste verwantskap met “diensleweringsbetogings” toon, is die ANC se interne politieke stryd. Elite magsbedinging, eerder as polities ekonomiese omstandighede, is die grootste bydraende faktor tot diensleweringsbetogings in Suid-Afrika.
Ace se voorverhoorverrigtinge begin dán
Die strafregtelike verrigtinge betreffende ʼn voorverhoorkonferensie is uitgestel tot 10 Junie.
Wie is die anderkant se kandidaat?
As ek Sisulu se artikels lees en die ANC en ander se reaksie daarop sien, besef ek dat die ANC-leierskapsverkiesing hierdie jaar ’n groter prioriteit as die land se dringende probleme gaan word. Dit is kortsigtig en sleg vir Suid-Afrika. Maak gordels vas – dit kan ’n rowwe jaar word.
Van Pofadder tot Pampoenkraal
Daar was vanjaar weer talle opspraakwekkende hofsake wat die media se aandag getrek het. Hier is enkele hoogtepunte.
SA’ners het in 2021 hierna op Google gesoek
Google het onthul waarna Suid-Afrikaners in 2021 die meeste gesoek het op dié internetsoekenjin.
Kroonstad wil die kroon span
Dit vertel die storie van ʼn gemeenskap wat besluit het om self die dorp reg te ruk en dit te omskep in ʼn plek waar mense sal wil bly.
Magashule se oud-assistent nou ook verdagte in saak
Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent weier nou om haar samewerking te gee nadat sy aanvanklik ingestem het om as sleutelgetuie in die asbessaak op te tree.
Borgtog vir boer wat glo honde skiet
Piet Kleynhans was agter tralies sedert hy Maandag in hegtenis geneem is.
Magashule ‘weet nie’ van aanklagte
“Op die televisie hoor ek dat daar 70 aanklagte teen my is. Ek weet nie eers van ʼn enkele aanklag nie.”
Ace vandag weer in die hof
Die DA het intussen aangedui dat hy tydens die verhoor voor die hof sal betoog.
Video: ’n Alternatief tot die sinkende skip van geregtigheid
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Maandag ’n konferensie oor die verval van die strafregstelsel by die AfriForum Teater gehou.
Min nuwe kiesers ‘sleg vir ANC én demokrasie’
Dit blyk dat die kiesersrol sedert 2019 met sowat 750 000 kiesers gekrimp het.
‘Bondgenoot’ gee Jacob Zuma parool kort voor aftrede
ʼn Kenner meen egter Zuma se ‘magiese aura’ is reeds verbreek en dat sy ondersteuningsbasis nou vinnig besig is om te kwyn.
Saak teen Magashule, medebeskuldigdes uitgestel
Magashule het voor die aanvang van die hofverrigtinge volgehou dat hy onskuldig is en gesê die saak teen hom is “polities gedrewe en het niks met die reg te doen nie”.
ANC gekap oor betogings
“ANC-binnegevegte het na die strate oorgespoel.”
Ramaphosa se ‘luislang-strategie’ wurg Zuma-faksie
Die inhegtenisneming van oudpres. Jacob Zuma stuur ʼn belangrike boodskap na dwarstrekkers binne die ANC dat hul streke nie langer geduld sal word nie.
ANC verwelkom hofuitspraak oor Ace
Magashule het intussen aangedui dat hy teen die hofuitspraak gaan appelleer.
Geskorste Ace kry bloedneus in hof
Die hof meen Magashule se regte is inderwaarheid nié geskend toe hy in Mei as sekretaris-generaal van die ANC geskors is nie.