Ons kuier tussen dié landboustalletjies en demonstrasies by die Bieliemieliefees.
Soekresultate vir: bethlehem
Bieliemielie: van veiling tot fees
“Ek skryf die sukses van die fees aan ons lekker jong feeskomitee toe, wat sorg dat die vermaak uit nuut en oud bestaan om almal te akkommodeer.”
Drie vas oor ‘spookwerker’ wat munisipaliteit bedrieg
Drie verdagtes sal na verwagting Vrydag in die Bethlehem-landdroshof in die Vrystaat verskyn in verband met beweerde bedrog by die Dihlabeng-munisipaliteit.
Munisipale beamptes en spookwerker aangekeer
ʼn Spookwerker het twee jaar lank ʼn maandelikse salaris by die munisipaliteit verdien.
Duisende teken versoekskrif teen Ficksburg-man se borgtog
Hoewel die verdagte in die saak steeds met ʼn skietwond in die hospitaal is gaan die afsonderlike moord- en aanrandingsake teen hom in absentia voort.
Familie kry nie vrede ná Horner-moord
“Daar is ʼn slang in die gras wat bly seil en ons kan net hoop en vertrou dat die slang gou gevang sal word.”
‘Ficksburg-skieter’ dalk gou in hof
Sowat 10 000 mense het reeds ʼn aanlyn en geskrewe versoekskrif onderteken wat vra dat Evan Sorour se beweerde skieter nie op borgtog vrygelaat word nie.
Binnekant van die tronk ‘’n lewende hel’
“Ek kon nooit gewoond raak aan die harde geluid van tronksleutels en deure wat toeklap nie. Ek dink as ek langer hier moes wees, sou ek dit nie gemaak het nie.”
Kerke ontmoet in Bethlehem
Hulle het beraadslaag oor die veranderende rol van die kerk gegewe die dwingende werklikhede waarmee die instelling te kampe het.
Kommer oor toenemende geweld in skole
Die vakbond Sadtu het verskeie voorvalle benadruk waar beweerde afknouery tot selfmoord by leerders gelei het.
Vier ‘sindikaatlede’ vas oor bedrog met rybewyse
Die inhegtenisnemings volg na ʼn twee jaar lange ondersoek wat aan die lig gebring het dat daar saamgespan is om leerling- en bestuurslisensies op bedrieglike wyse uit te reik sonder dat die vereiste toetse ondergaan is.
Ficksburg-skieter glo al voorheen gewelddadig
Die wapen waarmee Evan Sorour doodgeskiet is, is boonop moontlik verlede jaar deur die polisie gekonfiskeer, maar later aan die verdagte teruggegee.
Frustrasie met veediefstal lei dalk tot skietery
Die reeds gespanne situasie weens veediefstal in die Vrystaat het nou oënskynlik breekpunt bereik, ná ʼn stryery oor vee glo tot die skietdood van ʼn jong boer van die gebied gelei het.
Vrystaatse boer vas ná dodelike skietery
ʼn Skietery het uitgebreek tydens ʼn beweerde onderonsie tussen die boere nadat die een se vee glo die heining op ʼn buurplaas beskadig het.
Stem en wen: Help kies Maroela se Bruid van die Jaar
Stem vir jou gunsteling in ons Bruid van die Jaar vir 2022 en staan die kans om ‘n wonderlike Tupperware-geskenkpak te wen!
ʼn Nuwe Kersfees
Ná meer as 70 Kersfeeste agter die rug, dink ek met nostalgie terug aan kleintyd se vreugdevolle, maar intieme Kersfeesvierings.
Duisende beelde, gedenkplate, monumente geplunder
Die vernietiging van erfenis het in 2022 hoogty gevier, sê die FAK.
Gedagte vir die dag: Aanvaar sy geskenk
Prys God vir sy ongelooflike groot geskenk aan ons almal! (2 Korintiërs 9:15)
Vrystaatse pad word (hopelik) uiteindelik opgeknap
Onderhandelings tussen die provinsiale regering en Sanral is in ʼn gevorderde stadium oor die pad.
Dodo kraai steeds koning op Top-20
Barto se “Impulsief” bly vir eers in die tweede plek.