Die polisie in Noordwes het Sondag bevestig ʼn vyfde persoon is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van Joey en Anisha van Niekerk van Mooinooi in Noordwes.
Soekresultate vir: Anisha van Niekerk
Polisie ontken gerugte oor Mooinooi-vroue
Die polisie in Noordwes het Vrydagmiddag weereens beklemtoon dat die polisie geen bewyse gevind het wat met die verdwyning van Joey en Anisha van Niekerk verband hou nie.
Vier in hof ná Mooinooi-vroue se verdwyning
Vier verdagtes het Vrydag in die Brits-landdroshof verskyn in verband met die raaiselagtige verdwyning van Joey en Anisha van Niekerk van Mooinooi in Noordwes.
Nog ʼn verdagte vas ná Mooinooi-vroue se verdwyning
“Kom ons staan saam vir Joey en Anisha en elke ander slagoffer van misdaad in Suid-Afrika.”
Familie van Mooinooi-vroue soek steun
“Daar is baie mense wat jaarliks deur hierdie soort misdade geraak word. Kom ons staan Vrydag saam vir Joey en Anisha en elke ander slagoffer van misdaad in Suid-Afrika.”
Vermiste Mooinooi-vroue: Familie bly hoop
“Ons koester nie onrealistiese verwagtings nie en ons is ook nie naïef nie. Ons glo eenvoudig net op die oomblik dat God by magte is om dinge te doen wat vir ons onmoontlik is.”
Vermiste Mooinooi-vroue: Voertuig gevind
Die motor van Joey (32) en Anisha van Niekerk (30), die twee vroue wat verdwyn het nadat hulle Sondag by ʼn kleinhoewe in die Mooinooi-omgewing in Noordwes weggery het op pad Pretoria toe, is gevind.
Nog geen teken van vermiste Mooinooi-vroue
Intussen het drie mans Vrydag in die Brits-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, ontvoering, roof, die onwettige besit van ʼn vuurwapen en dwarsboming van die gereg.
Drie vas ná vroue op pad na Pta verdwyn
Drie verdagtes is Donderdag in hegtenis geneem nadat twee vroue van Mooinooi onderweg na ʼn roudiens in Pretoria spoorloos verdwyn het.
Vroue verdwyn op pad na Pta
“Die vroue was van Mooinooi op pad na Pretoria om een van die vroue se pa’s se roudiens by te woon.”