Onderhandelings tussen die provinsiale regering en Sanral is in ʼn gevorderde stadium oor die pad.
Soekresultate vir: bethlehem
Dodo kraai steeds koning op Top-20
Barto se “Impulsief” bly vir eers in die tweede plek.
Gedagte vir die dag: Kniel by die krip
Die sterrekenners het toe daar ingegaan. Toe hulle Jesus sien, het hulle dadelik op hulle knieë neergeval. Uit respek het hulle laag op die grond voor Hom gebuig. (Matteus 2:11)
Kuns is dié dokter se medisyne
“Kuns het stilletjies my lewe kom verander in soveel opsigte. Ek is half kunstenaar, half dokter.”
Bethlehem-boer praat oor aanval
Sakkie Bell het swelling en bloeding op die brein weens kopbeserings wat hy tydens die plaasaanval opgedoen het. Dit tas sy gehoor aan.
Beseerde boer in varkhok aangetref
Toe Sakkie Bell se verloofde terugkeer huis toe, het sy agtergekom iets is nie pluis nie.
‘Planttyd loop uit’ weens te veel reën
Vrystaatse boere kon tot dusver bitter min plant en dit wat reeds geplant is, versuip nou.
Bethlehem herstel steeds ná vloedwaters
“Dit gaan swaar hier omdat soveel ondernemings nie sonder water met hul bedrywighede kan voortgaan nie. Dieselfde geld vir hospitale en versorgingseenhede.”
Verkeersbeampte kry op sy neus oor omkoopgeld
Die voormalige verkeersbeampte se verweer is dat hy koeldrank wou hê om sy dors te les, aangesien dit volgens hom ’n warm dag was.
Reën rig groot skade in Gauteng aan
Damme regoor die land het ʼn groot invloei van water in ʼn kort typerk gehad en damvlakke styg tans nog steeds.
Foto’s: Groot skade toe Bethlehem oorstroom
Die dorp sit sedert Vrydag sonder krag en water nadat swaar reënneerslae grootskaalse oorstromings in Bethlehem veroorsaak het.
Owerheid monitor situasie ná Rustenburg-damwal bars
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het daar plekke in die land die afgelope twee dae (Maandag en Dinsdag) tot byna 90 mm reënval ontvang.
Vrystaat-ma gevonnis oor man, kinders se gifmoord
Die twee dogters was onderskeidelik 10 en 14 jaar oud.
Nat naweek lê voor
Plekke in Noordwes, KwaZulu-Natal en Limpopo het Donderdag soveel as 30 mm reën aangeteken.
Wie sal ‘die groenste vingers’ hê?
“Daar is twee goed in ’n vrou se lewe waaraan jy nie moet karring nie – haar bloemis en haar haarkapper.”
Vrystaatse kragskuld hoop op
Die Metsimaholo-munisipaliteit (wat onder meer Sasolburg, Deneysville, Oranjeville, en Viljoensdrif bedien) is die enigste munisipaliteit in die Vrystaat wat ’n nulbalans handhaaf.
Weggooigoed is iemand anders se rykdom
Nadat Maroela Media in Julie berig het oor die projek van ʼn Swartlandse welsynsorganisasie om 450 kg plastiekdoppies in te ruil vir ʼn rolstoel vir ʼn gestremde persoon, het lesers oor die land heen met die Swartlandse gemeenskap saamgespan.
Spiekeries prys vir spogskaap betaal
Johan Barnard van Johanri Dormers in die omgewing van Lindley in die Vrystaat het Saterdag verskeie rekords laat spat.
Paartjie gesoek oor beleggingslenter
Die paartjie kan die Valke moontlik bystaan in ʼn ondersoek na ʼn beleggingslenter.
Roemeense leeus kry nuwe tuiste in SA
Die vyf sibbe is verlede jaar na ʼn toevlugsoord in Nederland geneem nadat die internasionale dierewelsynsorganisasie Four Paws hulle van ʼn Roemeense leeuteler gered het.