Talle Afrikaners sal weer vanjaar Geloftedag op 16 Desember herdenk. Hier is jou naaste Geloftefees:
Soekresultate vir: bethlehem
Nóg reën hierdie naweek verwag
Koeler weer word ook verwag vir sommige van die noordelike provinsies.
Drie verdrink tydens doopseremonie
Daar word in die stadium nog na twee van die drie liggame in die water gesoek.
‘Ek loop vir ewig met die merk’ – boervrou ná aanval
“Hoewel hierdie afgelope vyf jaar nou agter die rug is, kan ek nie vergeet wat aan my gedoen is nie. Ek kan nie die verkragting net uit my gedagtes weer en bloot aangaan met my lewe nie.”
SA se ‘misdaadvakansie’ verby, sê Cele
Cele het hom weer eens oor alkoholgebruik en die invloed daarvan uitgelaat.
Misdaad ‘gemeenskaplike vyand’, sê Cele aan boere
Cele het terugvoer oor die polisie se vordering gegee terwyl die landbougemeenskap steier onder nóg ʼn moord op ʼn plaas gisteraand.
Skok, woede na nóg ʼn Vrystaatse plaasmoord
Die boer se vrou het glo een van die aanvallers doodgeskiet.
#JongStemme: Die ontdekking van ons Hemelse Vader se naam
Die twyfel het my beetgehad, dus het ek ondersoek ingestel, op soek na ons God se regte naam, skryf Leon Bernardo, ‘n matriekleerling aan Grey-kollege in Bloemfontein.
Cele weer na Vrystaat oor veiligheid op plase
Die vergadering word Donderdag in Bethlehem gehou en die minister gaan na verwagting terugvoer gee oor verskeie kwessies wat tydens sy vorige besoek geopper is.
Senekal: Bloed van drie mans in Horner se bakkie gekry
Brendin Horner (21) het volgens die nadoodse ondersoek steekwonde aan sy kop, skouer, arm asook aan sy hande gehad.
Abel Knobel: ‘Die oomblik hier is genoeg’
“Ons kyk al ewig terug na ons verlede en oordeel die toekoms daarvolgens, maar soms moet ons net stil staan, die oomblik inneem, en besef waar ons nou is, is genoeg.”
Nuuskommentaar: Die gevolge van die ANC se politieke kortsigtigheid
Geweld, anargie en chaos het een van die doeltreffendste onderhandelingstaktieke onder die ANC-heerskappy geword.
Vrystaat/Cheetahs verdien nie dié dwarsklap
Dit is onregverdig dat die bond weer opgeoffer word om plek vir die sogenaamde vier grotes in die Pro14-reeks te maak.
ToekomsVenster: Klein is nie gering
Jesus is in alles ons voorbeeld.
Aanval op boervrou: Saak weer uitgestel
Alison Oates beskryf die jongste uitstel van die saak as “ontstellend”.
Verdagte in hof ná aanval op boervrou
Oates is in Oktober 2015 aangeval, verkrag en gemartel nadat sy van ʼn vergadering in Bethlehem teruggekeer het.
Kouefront, reën op pad
“Daar is ’n moontlikheid van sneeu oor die hoogliggende gebiede van die Oos- en Wes-Kaap.”
Nóg ’n SANParke-winkel brand
Dit is die derde brand wat vandeesmaand by ʼn kamp van SANParke uitbreek.
Lize Beekman sing nuwe snitte in eerste aanlyn vertoning
Sy verklap ook dat sy haar eerste album einde vanjaar uitreik ná ʼn lang stilte van nege jaar.
#JongStemme: ‘Dit was amper asof die Here self met my gepraat het’
En toe ek myself kom kry en voor ek kon keer, is ek in trane. Ek wil hê dit moet stop, maar ek kan dit nie keer nie. Niemand in Mugg & Bean kan verstaan hoekom die kind so huil nie, maar hoe meer ek dit wil stop, hoe meer loop die trane.