Tussen die grens, Butha-Buthe, die Mafika Lisiu-pas en Katsedam maak die hemel se sluise oop.
Soekresultate vir: bethlehem
Einde van die pad vir vissmeer in SA
Aangesien Pioneer reeds in Desember die vervaardiging van vissmeer gestaak het, raak winkelrakke geleidelik leeg.
’n Vingerafdruk as Kersgeskenk
Die lewe se goue oomblikke is om te gee – van jouself én dit wat jy besit. Of dit net ʼn bietjie is of baie. Só laat jy jou vingerafdrukke op iemand as Kersgeskenk.
God kom in die nag
God het sy Seun gestuur en op sy skouers rus die heerskappy, en Hy bring lig – ook in die donkerste plekke en oomblikke van ons lewe.
Sangers sê oor gunsteling-Kersfeestradisies
Maroela Media het by ʼn handjievol Afrikaanse sangers aangeklop om uit te vind wat hulle gunsteling-Kersfeestradisies is.
Baanbreker Joan Didion sterf op 87
Joan Didion is bekend vir haar essays oor die lewe in Los Angeles in die onstuimige 1960’s.
Luister: Gewildste Kersliedjies deur land se grootste stemme
Hier is ʼn paar van die gewildste liedjies uit dié lekkerluister-samestelling wat beloof om jou Oukersdag met Afrikaanse Kersfeesgees op te kikker.
Jo Black braai dié Desember op klein dorpies
“Die groot feeste is gewoonlik op die groot dorpe en in stede, so daarom het ons besluit om die kleiner dorpies te verken terwyl ons al singende om die braaivleisvuur staan.”
Oudburgemeester tronk toe oor bedrog
Dié bedrieglike aktiwiteite het die munisipaliteit meer as R350 000 gekos.
Nóg reën in groot dele van SA verwag
Suid-Afrikaners in groot dele van die land kan hulle gereedmaak vir nóg swaar reën wat die volgende sewe dae kan uitsak. Die land het reeds…
‘Regsadviseur’ van munisipaliteit skuldig aan bedrog
Toe die munisipaliteit Mosebetsi Richard Mofokeng versoek om sy kwalifikasie te toon, het hy bedank.
Demi Lee, Irene-Louise oorheers Top-20
Demi Lee Moore se nuwe enkelsnit, “Wie se hart breek jy vanaand”, betree vandeesweek die Top-20 in die 18de plek.
Bolhuis betrek by Brendin Horner-saak
Die twee verdagtes wat aanvanklik vir Brendin Horner se saak in hegtenis geneem is, is vrygespreek.
Beveg veediefstal ‘van bo af’
Om die vlaag van veediefstal te stuit moet daar na die omvang, modus operandi van die sindikate en afsetpunte van gesteelde vee gekyk word.
Voormalige amptenare moet opdok of tronk toe
Die verdagtes het destyds omkoopgeld geëis en ontvang om die onwettige beweging van mense tussen Lesotho en Suid-Afrika toe te laat.
Luister: Groot name reik spesiale Kersfeessnitte uit
Twaalf van die land se gewildste Afrikaanse kunstenaars het kragte met Universal Musiek saamgesnoer om hulle gunsteling-Kersliedjies op te neem.
Boer stuit ‘bankrowers’ met planter
In ʼn spanpoging tussen boere en die polisie in die Vrystaat is drie gewapende verdagtes aangekeer.
Shoprite word ‘groener’ met sonkragopwekking
Shoprite beoog om teen 2050 geen kweekhuisgasse vry te stel nie en slegs op hernubare energie staat te maak.
Mercedes-Benz V300d – die perfekte vakansiegenoot?
Die ontwerp, binneruim, gehalte en luuksheid is uit die boonste rakke.
Vrou vas ná moord op hoof van nooddiens
Nicholas Khoele is op 14 April langs die R76-Lindley-pad in Bohlokong doodgeskiet.