Die egpaar is in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas.
Soekresultate vir: bethlehem
Suster Julie Moore: Elke mens kan net só lank sterk wees
“Niemand kan kies wat in sy lewe gebeur nie, maar elkeen kan kies hoe hy daarop reageer.” Intense lewenswysheid op 30.
Reën bring dalk kragonderbrekings, oorstromings
Op plekke in die Oos-Kaap het dit reeds meer as 100 mm gereën en ander plekke in die land het tussen 20 mm en 50 mm reën gekry.
Bethlehem-trustee helder oordag in museum aangerand
“Daar is geen sigbare polisiëring in die museum se omgewing nie en skelms heers oor ons. Ons harte is baie seer oor Maritha.”
Tradisionele leiers in Vrystaat verras deur onteieningswet te verwerp
“Die geskiedenis het ons geleer dat dit armes en gemarginaliseerdes is wat maklike teikens vir korrupte regerings is.”
Familie, skool rou ná jong direkteur se dood
ʼn Private gedenkdiens sal die naweek gehou word op wat Du Plessis se 26ste verjaardag sou wees.
Luister: Saarkie spog met nuwe lid, album
Die rockgroep Saarkie ruk en rol al 15 jaar lank.
Skryfnet bied eerste kreatiewe kursus vir skoliere aan
Altesaam 19 leerders het Saterdag aan Skryfnet se eerste werkswinkel oor Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere deelgeneem. Die werkswinkel is op Akademia se kampus in Centurion aangebied deur die geliefde jeugverhaalskrywer Christien Neser.
Tien vas wat glo diesel steel
Die polisie het vier vol 25 liter dieselhouers, toringbatterye, sonpanele, vragmotorwiele en ʼn kragopwekker in die verdagtes se besit gevind.
Binneland bibber Vrydag éérs
Ficksburg in die Vrystaat het Donderdag ʼn minimum temperatuur van -9 ̊C aangeteken, die koudste in die land.
Bejaarde in aftreeoord verkrag, vermoor
Werknemers van ʼn aftreeoord op Paul Roux het Dinsdagoggend die vrou se bewustelose liggaam in haar woonstel aangetref.
Foto’s: Hier is dit vandag die koudste
Minimum temperature het Woensdagoggend tot ver onder vriespunt in die meeste provinsies gedaal.
Boer uit meer as R200 000 bedrieg
Die man word daarvan beskuldig dat hy sy werkgewer se rekening gebruik het om goedere op verskeie geleenthede aan te skaf sonder die boer se toestemming.
Ysige koue vir noorde van land wag
Dié week is moontlik die koudste week wat vir vanjaar se winter in Gauteng verwag word.
Reën sak uit in Mpumalanga, KZN
Dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal kan in die volgende week nóg koue en reën verwag.
Nog koue kom dié naweek
Temperature sal na verwagting van Sondag af begin daal.
Tiere van roofdierpark na ‘veilige’ hawe
Betogers by die park het die afgelope week geëis dat die tier wat vir Solomon se dood verantwoordelik was, van kant gemaak word.
Bitter koue duur naweek voort
Die weerdiens waarsku dat ryp Vrydag- en Saterdagoggend in dele van die Oos-Kaap en Vrystaat kan voorkom.
‘Mees gesoekte’ plaasmoordenaar eindelik gevonnis
Johanna van Niekerk (72) en Tororo Tsholo (43) is in 2004 op die plaas Dankbaarheid in die Vrystaat vermoor.
Sneeu, reën dié week op pad
Sneeu van tot 50 cm diep word dié week vir dele van Lesotho, asook die hoogliggende gebiede van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Vrystaat voorspel.