Temperature sal na verwagting van Vrydag af oor die hele land begin daal.
Soekresultate vir: bethlehem
Gewastegnologie bloei onder Sensako-Syngenta-samesmelting
Sensako het nou toegang tot Syngenta se breë internasionale kiemplasma-bank.
Met gemeenskapsbetrokkenheid kan erfenis ’n feniks wees
Met ’n betrokke, kundige en waaksame gemeenskap wat verantwoordelikheid vir ons erfenis neem, kan dit inderdaad soos die legendariese vuurvoël pragtig en kragtig uit die as herrys, skryf Alana Bailey.
Fendt se 10T skrik vir geen taak of mededinger nie
Die Ideal 10T is nou die grootste en mees gevorderde stroper wat op die Suid-Afrikaanse mark beskikbaar is.
Oudbokser roerend gegroet
Knoetze was die gelukkigste op sy Vespa-bromponie. Dit is met dié einste ryding waarmee hy verongeluk het.
Nooddienswerker ‘teregstellingswyse’ langs pad geskiet
Die man het vyf koeëlwonde in die agterkop gehad, terwyl die voertuig se sleutel steeds in die aansitter was.
Bethlehem se museum: ‘Waar ons die toekoms van ons verlede verseker’
“Die Bethlehem-museum is ’n voorbeeld van hoe ’n museum bedryf kan word.”
Orreliste van Paul Roux deel water uit
Twee orreliste van die NG kerk Paul Roux het onlangs, toe dié dorp ’n groot waterkrisis gehad het, agteroor gebuig om mense van water uit hul erf se boorgat te voorsien.
Nuuskommentaar: Selfs ʼn dwaas kan terugskouend wys wees
Die regering gaan waarskynlik aangaan met hulle slegte idees en onbevoegde regering. Dit beteken egter nie dat ons aan ʼn hooplose toekoms uitgelewer gaan word nie.
Boere se gebede vir reën verhoor
Daar is egter steeds talle gebiede wat in hierdie tyd nie ʼn enkele druppel reën ontvang het nie.
Moordverdagte vas ná byna 15 jaar
Die man se medebeskuldigdes is almal intussen gevonnis en het reeds hul vonnisse uitgedien.
‘Boer soek ’n vrou’ skop af; boere deel hartsake aanlyn
“Jy moet die persoon leer ken en weet wat dit is wat die persoon se emmertjie vol hou. Ek wil die gewoonte kweek om dit te doen, al is dit om in die oggend ʼn beker koffie en ʼn blom te kry of ʼn briefie in jou handsak te kry as jy werk toe gaan.”
Vrystaatse paaie verkrummel weens groot reën
Vrystaat Landbou sê boere het reeds begin om sekere paaie te herstel, maar benodig finansiële en materiële steun om verdere rampspoed af te weer.
Vrystaatse boere dankbaar vir reën; skade ook aangemeld
Op sommige plekke is paaie nou onbegaanbaar.
Groep vas wat SA onwettig wou betree
Die groep is op die Caledonrivier opgemerk waar hulle die grens onwettig van Lesotho na Suid-Afrika wou oorsteek.
Nat Nuwejaar voorspel
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel reën en donderbuie vir groot dele van die land vir Oujaar- (Donderdag) en Nuwejaarsdag (Vrydag).
ʼn Kersster vir ʼn verlore generasie
In hierdie jaar waarin die verlore generasie se soeke na betekenis ʼn hoogtepunt bereik het, is dit eintlik ironies dat die antwoord op hulle verlorendheid reg voor ons oë is.
Feestyd-oordenking: Sing ’n lied van dankbaarheid dié Kersdag
Ek hoop dié nuus plaas ʼn lied van dankbaarheid in ons elkeen se hart, soos die een wat Maria gesing het toe sy gehoor het sy is verwagtend met die Redder van die heelal.
Feestyd-oordenking: Jesus bring vrede op aarde
Ten spyte van die deurmekaar jaar wat verby is, is die vredeskind van Bethlehem nog steeds tussen ons.
Boere juig, strate oorstroom ná swaar reën in Vrystaat
“Ons het lanklaas sulke goeie reën hierdie tyd van die jaar gehad.”