Doen jou deel vir Loslitdag

Kom aan boord en dra ‘n bietjie blou vir Loslitdag, wat vanjaar op Vrydag 7 September plaasvind.

Is jy reg vir vanjaar se Loslitdag? Die tema vir 2012 is Kom Aan Boord en jy kan jouself as ʼn kaptein, matroos of seerower uitdos. As jy egter nie braaf genoeg is vir ʼn hele uitrusting nie, kan jy jouself in blou tooi – ligblou, donkerblou, turkoois of indigo sal die ding doen. So skaf jou plakker aan en wys jy is Aan Boord op Vrydag 7 September vir die verbetering van dienste aan persone met gestremdhede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.