Grootste Afrikaner van Alle Tye: Top tien spook dit uit

Liewe Heksie en Haas Das is van die finaliste wat mekaar in hierdie fase van die Grootste Afrikaner van Alle Tye veldtog mekaar die stryd aansê.Dit is Steve teen Riaan en Liewe Heksie gee vir Haas Das opdraande, terwyl Generaal Koos de la Rey sy moses teen Paul Kruger teenkom!

Maroela Media is op soek na die Grootste Afrikane van Alle Tye en ons het jou hulp nodig. Wie dink jy verdien hierdie gesogte titel? Die veldtog is nou in die finale fase waar die top tien dit onder mekaar uitspook.

Esté Meyer het vir Susan Lombaard gevra hoe die veldtog tans verloop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.