Dit is Steve teen Riaan en Liewe Heksie gee vir Haas Das opdraande, terwyl Generaal Koos de la Rey sy moses teen Paul Kruger teenkom!
Maroela Media is op soek na die Grootste Afrikane van Alle Tye en ons het jou hulp nodig. Wie dink jy verdien hierdie gesogte titel? Die veldtog is nou in die finale fase waar die top tien dit onder mekaar uitspook.
Esté Meyer het vir Susan Lombaard gevra hoe die veldtog tans verloop.
Jo Jo Afrikaans is cool, julle maak dit duidelik!!!!