Afrikaanse boeke, ‘n leeskompetisie en Ballade vir ‘n Enkeling

Leon van Nierop het met Burger Meyer gesels oor sy draaiboek, Ballade vir 'n Enkeling, wat nou in 'n boek omskep is en binnekort ook op die silwerskerm te sien sal wees. Foto: Ballade vir 'n Enkeling Film se Facebook-blad.

Leon van Nierop het met Burger Meyer gesels oor sy draaiboek, Ballade vir ‘n Enkeling, wat nou in ‘n boek omskep is en binnekort ook op die silwerskerm te sien sal wees. Foto: Ballade vir ‘n Enkeling Film se Facebook-blad.

Allegaartjie 160: Vrydag 12 September 2014

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels ons met Alta Cloete oor haar boek, Seisoen van Lig en Donker en Izak de Vries vertel ons meer van Lapa-uitgewers se Lekkerlit Leeskompetisie. Leon van Nierop gesels ook oor Ballade vir ʼn Enkeling wat een van die dae as ʼn vollengte rolprent bekendgestel word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae