Afrikaanse boekrak en ‘n nuwe musiekblyspel

Willem Botha praat oor die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Reik na die Sterre. Foto: Reik Na Die Sterre Die Musical Facebook-blad.

Willem Botha praat oor die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Reik na die Sterre. Foto: Reik Na Die Sterre Die Musical Facebook-blad.

Allegaartjie 90 – Vrydag 6 Junie 2014

In hierdie Vrydag se aflewering van Allegaartjie gesels ons met die fotograaf en skrywer van die boek, Orania, en praat met Willem Botha wat een van die hoofrolle vertolk in die nuwe Afrikaanse musiekblyspel, Reik na die Sterre.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae