Allegaartjie 1

Louis Brittz gesels oor sy nuuste album, Psalms 2.

In hierdie Allegaartjie gesels ons met Karin Venter van Helpende Hand se beroepsleidingafdeling oor dié organisasie se splinternuwe loopbaangids vir hoërskoolleerlinge. Ons gesels ook met ʼn paar dapper vroue wat vir kankerbewusmaking aan vanjaar se Cancer.vive motorfietstoer deelneem. En dan kuier ons by Louis Brittz wat onlangs sy Psalms 2-album vrygestel het en nou aan ʼn musiekvideo werk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 19:30 en 06:00.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.