Allegaartjie 10

Nicolien Welthagen, ʼn bedryfsielkundige, gee in vandag se Allegaartjie vir ons ʼn paar wenke oor interpersoonlike verhoudinge in die werksplek. Suzette Truter gesels oor haar boek Hoe gemaak met my dikmond kind en die bekende glanspersoonlikheid, Loui Fish, vertel ons van duursame linne en haar biografie wat dié maand bekendgestel word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae