Allegaartjie 11

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Leon Louw, uitvoerende hoof van die Vryemarkstigting in Johannesburg, oor die oorsaak van die arbeidsonrus in Marikana. Jeanri van Zyl, publisiteitsbestuurder vir Movember Suid-Afrika, vertel ons meer oor dié veldtog waar manne snorre kweek vir ʼn kankerbewusmakingsveldtog en Quentin Meyer verduidelik hoe hy sy liefde vir ons land se kultuur op ʼn interessante manier bewys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae