Allegaartjie 12

In vandag se Allegaartjie praat ons verder met Ilse Salzwedel oor Onvertelde stories van Afrikaans. Die jong opkomende sanger van Potchefstroom, Roux Cloete, gesels met ons oor die eerste album wat hy pas bekendgestel het en die drie wenners van Maroela Media se Grootste Afrikaner van Alle Tye-veldtog kuier by ons.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae