Allegaartjie 14

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Marthinus Visser, besturende direkteur van Akademia, oor die veranderende landskap van universiteite en hoëronderwys-instellings. Ons kuier verder met Isabel Groesbeek oor familiegeskiedenis-navorsing en die Suid-Afrikaanse musiektoekenning-wenners, CH2, kom kuier in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae