Allegaartjie 15

In hierdie Allegaartjie kuier ons met die talentvolle Lindie Strydom. ʼn Kaapse wynmeester, Gerda Mouton, kom deel ʼn geheim of twee oor ʼn goeie bottel wyn en die musikant en liedjieskrywer, Christiaan Kritzinger, gesels met ons oor sy nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae