Allegaartjie 16

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Adam Jacobs oor die president se grondhervormingsplan. Ons kuier saam met die span van die nuwe Afrikaanse musiekprent, Pretville, en Rocco de Villiers kom praat met ons oor klavierspeel en skemerkelkies maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.